avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

All Brendan Peyper Lyrics (af) Total 24

Brendan Peyper - Warm Nog OpOns warm nog op {Vers 1} Die beste lê nog voor Jy soek mos nou vir skoor Jy kan nie nou verloor nie Maar 'n boer maak mos 'n plan Ek is glad nie
Brendan Peyper - Dik en DunGevleg in vlees Gebind in bloed Kyk ek en jy mekaar in die oë Man tot man Woord en daad Respek vir ‘n broer met ‘n ruggraat Net die Here weet In lag en
Brendan Peyper - Jy Laat Dit Maklik LykJou vat, jou lyf Jou fynbesnaarde bene Loop verby soos koringare En die manne val soos vlieë As jy 'n kyk of twee weggee Ek soek jou aandag al hoe meer Die
Brendan Peyper - InsomniaStel my voor Aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi, sit jy links voor Ons kan cruise deur die nag, die radio's sag Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou
Brendan Peyper - Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie{Verse 1} Jou hare bruin jou oë so blou Ek hou van blou Ek hou van jou Skielik maak my wêreld sin Jy pas so mooi daar binne-in Nie dat ek dit so beplan
Brendan Peyper - RollercoasterAs ek pla is ek jammer het jy tyd Kan nie wag om vir jou van nader te bekyk Wie nie waag sal nie wen nie Sal jy my nie ook wil ken nie Ek sal jou nie keer, as jy wil probeer
Brendan Peyper - Ek SoekEk soek nou al lank genoeg Vir iemand wat net iets aan my hart kan doen So ek stuur my lysie uit Kom ons sien wat die wêreld terug stuur vir my Ek soek iemand om my uit te
Brendan Peyper - Dis So LekkerAlles het sy tyd Ons moenie mors nie Geluk is tuisgemaak Ek kan nie wag nie Om net skoene uit te skop Ek kan nie meer wag vir daai laaste stop nie Gelukkig is jy by
Brendan Peyper - Niemand Soos Jy NieEk kan mos nie dans nie En liefde verstaan nie Ek hou nie van deel nie Geheime weg gee nie Tot ek naby jou is Tot ek naby jou is Ek breek nie die rëels
Brendan Peyper - Net 'N BietjieEk lief jou maar jy my so bietjie Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie Gedagtes op jou en dit hou nie op
Brendan Peyper - Ek Gee Jou My WoordJy tel jou hand op en jy wys my weg En soos ek omdraai raak die seer te erg, maar ek bly vas hou Dorpe kom en gaan maar jy is steets by my By elke afruk voel ek, ek gaan jou daar
Brendan Peyper - Jou Mond is In Die Pad{Intro} Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad Vir die derde keer {Verse 1} Die laaste rondte en ek kan nie wag om te sien Hoe hierdie aand
Brendan Peyper - Vanaand Sê Ek Net Ja{Verse 1} Daar's baie visse in die see Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee, spasie gee Maar hoekom kon nie anders nie en ander vra nog hoekom ons nie langer
Brendan Peyper - Klim Jou Everest{Verse 1} Het jy gewonder wat as Jy hierdie kans nou gaan vat Tel net tot tien jy sal dit duidelik sien Luister jy vir daardie stem Wat skreeu en sê jy gaan
Brendan Peyper - Lief vir jou soos jy is[Vers 1] Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie As die tonge klap en die stories nie gaan le nie Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is Wat maak
Brendan Peyper - Trompie[Vers 1] Hys die baas van die plaas, maak die grootste geraas, niks kan hom vang nie Niks maak hom bang nie Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak Hy kom nie terug nie as
Brendan Peyper - Ons maak saak[Vers 1] Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande Die wonder van lewe lê stil in die mik van ons harte Vernuwe vergader die wind breek die wolke Die maan en die sterre trek
Brendan Peyper - Trouvrou[Vers 1] Jy weet nie, maar ek het net geweet Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet Jy weet nie, maar ek het ‘n plan Jy dink ons is net vriende maar ek het
Brendan Peyper - Vasdanslyf[Vers 1] Staan en wag in die gang gaan jy na my toe kom of is jy bang Daars net een ding wat ek wil doen is om jou op te tel en te soen Want daar is iets wat jy doen aan my ek kan net
Brendan Peyper - Malligheid[Vers 1] Ek kan nie sluk of praat nie helder dink nie Al wat ek sien is jy Al wat ek hoor is jy Ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop Maar al wat ek sien is jy Al
Brendan Peyper - Ek het jou nodig[Vers 1] Soms ek is hard op jou Soms praat ek net te gou En dan sê ek dinge, en dinge raak sinne wat eerder kon bly Maar weet jys my hart se taal In jou oë het ek diep
Brendan Peyper - Dis alles jy[Vers 1] Voel jy dit ook Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop Kan dit nie stop Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
Brendan Peyper - Dryf my teen die mure uit[Vers 1] Ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie dink, ek gaan dit nie los nie Jy soek my al lankal ek gaan vir jou val, jy maak ‘n man mal Sit my jou lippe op my laat ek warm kan
Brendan Peyper - Lekkerder op my Trekker[Vers 1] Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan Sys nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot Skei die kaf

Brendan Peyper

Brendan Peyper