avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Brendan Peyper - Dryf my teen die mure uit

 
0
Copied!
[Vers 1]
Ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie dink, ek gaan dit nie los nie
Jy soek my al lankal ek gaan vir jou val, jy maak ‘n man mal
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

Jou oë se vuur dood maak jou hart oop gaan nie oor my loop
Ek ken al die tekens, ken al die redes mag ek op ons wens
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

[Koor]
Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my

[Vers 2]
Jy speel hierdie game en kleur oor die lynne ek weet jys myne
Jou hart is die mooiste lippe die rooiste soene die beste
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

[Koor]
Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my

[Vers 3]
Ek raak verlief as net na jou kyk
En my hele wêreld staan stil hier voor my
Jou ritme pas reg in my hart klop
Ek wens ek kan die tyd laat stop
[Koor]
Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid
Dis wat jy doen ja jy, ek gaan vanaand belei
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Brendan Peyper lyrics

Brendan Peyper

Brendan Peyper

Song Description

Biography

New Lyrics

John Jeffreys - 'Tis Time I Think | Lyrics
'Tis time, I think, by Wenlock town The golden broom should blow; The hawthorn
Młodszy brat - Wojtek Gola | Lyrics (pl)
{Intro} Czuję stan biseksualny, tak {Zwrotka 1} Nasz
Juna Unagi - JUNA/ Love me, Love me, Love me 「KIKUO」ENG SHORT VER | Lyrics
Once in a faraway, far wrld was a collar that coiled like a snake "I want someone
Kiiiom - Весна | Текст песни
{Припев} На душе весна, у нас с ней перемирие Солнце, не кори меня Деньги,
Juna Unagi - JUNA/ Monster 「怪物」ENG SHORT VER | Lyrics
Ah, so what a scene, let's do another toast to confine Match a city, overflowing laughing
​koriyona - The night of wands | Lyrics
I'll keep you in a photograph Poisonous berry juice drip from your mouth When
NECROTIC - B.O.M.B | Lyrics
{Chorus: NECROTIC} Bombs on my back, like a suicide bomber Americans are
John Jeffreys - Thirteen Pence a Day | Lyrics
The Queen she sent to look for me The sergeant he did say "Young man, a soldier will
Blessing Emmanuel - Be Still | Lyrics
Verse 1 I'm not gonna fear, I'm not gonna fret No matter what may come Even