avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Brendan Peyper - Warm Nog Op

 
0
Copied!
Ons warm nog op

{Vers 1}
Die beste lê nog voor
Jy soek mos nou vir skoor
Jy kan nie nou verloor nie
Maar 'n boer maak mos 'n plan
Ek is glad nie bang nie
En nêrens om te wees vanaand nie
Doen meer as wat ons praat
Die klippe in my glas gaan ok nou nou raas
Maar die ligte maak my lus
Net een ding wat dit blus
Ons kan mos sondag rus
Elke keer as ons opstaan vat ons vir die A span

{Koor}
Ons warm nog op
En niks sal ons vanaad kan stop nie
Elke doppie in jou hand proe soos nog
En die dinge raak rof maar ons warm nog op
Ja ons warm nog op
Last rounds is niks om oor te bekommer
In die parking lot vat ons dit verder
So gooi nog 'n dop want ons warm nog op
Ons warm nog op

{Vers 2}
Sit a Jacky op die klip
'n druppel om my lip
Gaan ons dans laat ek jou dip
Kom nou twaalf uur lê nog ver
Balke moet nog blêr jy kan jou self bederf
En elke keer as ons opstaan vat ons vir A span

{Koor}
Ons warm nog op
En niks sal ons vanaad kan stop nie
Elke doppie in jou hand proe soos nog
En die dinge raak rof maar ons warm nog op
Ja ons warm nog op
Last rounds om oor te bekommer
In die parking lot vat ons dit verder
So gooi nog 'n dop want ons warm nog op
Ons warm nog op

{Vers 3}
Ek kyk hom hy blink nie
Ek ruik hom hy stink nie
So wie sê, so wie sê ek kan hom nie drink nie
Ek kyk hom hy blink nie
Ek ruik hom hy stink nie
So wie gaan vir my sê ek kan hom nie drink nie

{Koor}
Ons warm nog op
En niks sal ons vanaad kan stop nie
Elke doppie in jou hand proe soos nog
En die dinge raak rof maar ons warm nog op
Ja ons warm nog op
Last rounds om oor te bekommer
In die parking lot vat ons dit verder
So gooi nog 'n dop want ons warm nog op
Ons warm nog op

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Brendan Peyper lyrics

Brendan Peyper

Brendan Peyper

Song Description

Biography

New Lyrics

Samra - Blockjunge | Liedtext
{Songtext zu „Blockjunge“} {Part} Dreiblatt, am Parkplatz
Daddy Cool - Boney M. | Liedtext
{Deutscher Songtext zu „Daddy Cool“} {Intro} Sie ist verrückt
Hscoa - Past Has Really Passed | Lyrics
{intro} I don't know if you care that i need you I don't care if you
OG Boo Dirty - Drill Night | Lyrics
{intro} Aw aw aw Yeahi’m og {chorus} I just threw two percs
United - Hajnalban még a Nap is más | Dalszöveg
Az éjjel mámora körbevett, az idő tűzgolyóként szállt Biztosan tudtam azt, hogy ő szeret, mert
Helian Evans - Ojitos Lindos | Letras de canciones
{Verso 1} Hace mucho tiempo le hago caso al corazón Y pasan los día', los
Yocomet - Find Ya | Lyrics
{Verse 1} Going to the top like a climber And I’m feeling like I’m really gonna
Amir Benayoun - עמיר בניון - Kishkashta Traomat Yaldot | Lyrics (iw)
{בית 1} קיקשתא קקטוס קוצני תדע שלעולם לא אסלח לך על כל הפעמים שהבהלת
OG Boo Dirty - Vibe | Lyrics
{chorus} Hey park your car and get in And just ride with me Twist one up