Allow cookies in your browser

LeBrOnNi B - Alter-Ego Lyrics (af)
avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

LeBrOnNi B - Alter-Ego

 
0
Copied!

{Intro}
Alpha

{Producer Tag}
“Ayo BrOnNi Made The Beat Dope”

{Hook}
Jy't gehoor van Alpha, (Yeah)
En LeBrOnNi B (What!)
Nou wie is ToXiGeN, (Squaa)
Die een wat rappers kill (Whooo!)
Die loverboy is BrOcO
Homie, dis my alter egos (Hey!)
So ek het nie vrede
Die stemme wys my (Yeah)
Ek moet julle almal RIP, (Prrrt, Prrrt)
Hulle is te donker mag nie lig sien (Skrrr)
En as ek iemand kill
Bly dit op repeat (Hey!)
Nooit dieselfde ego as еk instrumentals beat, heyyy (Hеy!)

{Verse}
Een van die rede hoekom ek 'n gemors is, (Whooo)
Ek is te dangerous you better be cautious (Damn!)
Murder die rappers op tracks wat ek feature
My technique is siek soos wat in my thoughts is (Hey!)
Ek kan jou promise
As ek moet kill is my victory flawless (Hey!)
Die's nie 'n hart wat hier binne my bors is, (Whooo!)
Voel jy die kouete wat binne my core is (Whoo!)
Die's wat 'n God is (Damn!)
Om iemand te bodybag is nou te maklik
Gee vir ToXiGeN die honors (Hey!)
Hier moet jy tips vang soos waiters
Van Wimpy en dan moet jy wag vir orders (Hey!)
Al speel jy ook rugby but is nou 'n rapper
Release so aanhoudend maar drop niks (Damn)
My support is vierkantig en dis vir een rede
Om jou kan druk in die corner (Skrrr)
Jy kan my judge, gee my die ball
Three pointers as ek op die court is (Splash!)
Die naam is Alpha en daai sê genoeg
Jy kan mos sien dat BrOnNi 'n God is (Skrrr)
Die's pret vir my
Om die mense so te fokken torture (Yeah!)
So ek kan nie relax of rus
Tot wanneer jy dood of wanneer jy gone is (Prrrt)
Die flow maak nauseous, (Yeah!)
Die laaitie kan baie mense naar maak (Whooo!)
Maar eending wat ek jou verseker is

{Hook}
Jy't gehoor van Alpha, (Yeah)
En LeBrOnNi B (What!)
Nou wie is ToXiGeN, (Squaa)
Die een wat rappers kill (Whooo!)
Die loverboy is BrOcO
Homie, dis my alter egos (Hey!)
So ek het nie vrede
Die stemme wys my (Yeah)
Ek moet julle almal RIP, (Prrrt, Prrrt)
Hulle is te donker mag nie lig sien (Skrrr)
En as ek iemand kill
Bly dit op repeat (Hey!)
Nooit dieselfde ego as ek instrumentals beat (Hey!)

{Verse}
So baie alter egos, ek het nie vrede
Die stemme in my kop sê
Ek moet julle almal gou laat rus in vrede (Whooo!)
Ek klink nes 'n psychopath, (Skrrr)
Ek is nooit by my volle self (Yeah)
En as dit kom by beef
Benodig ek nie help (Whoowhoa)
Hier sal jy rest in peace, (Yeah)
Bronwyn is 'n different breed (Ooh, whoa)
Goddamn it, laaitietjie ek's 'n beast (Damn!)
Het te veel plak, that's why ek lead (Hey!)
Ek is in GOAT MODE
Maak haar so verlief op die rapper called BrOcO
Maak haar bene lam lyk ek gaan vir haar 'n low blow
Santa Claus sex
Nou's die fokken bitch 'n hoe, hoe
Alpha is back en die laaitie ride solo
Sy soek 'n verhouding en Broco is like “No, no!”
Ek's te op en af
Lyk ek is 'n yo-yo
En LeBrOnNi B is like, “Fok Jou!”

{Hook}
Jy't gehoor van Alpha, (Yeah)
En LeBrOnNi B (What!)
Nou wie is ToXiGeN, (Squaa)
Die een wat rappers kill (Whooo!)
Die loverboy is BrOcO
Homie, dis my alter-egos (Hey!)
So ek het nie vrede
Die stemme wys my (Yeah)
Ek moet julle almal RIP, (Prrrt, Prrrt)
Hulle is te donker mag nie lig sien (Skrrr)
En as ek iemand kill
Bly dit op repeat (Hey!)
Nooit dieselfde ego as ek instrumentals beat, heyyy (Hey!)

{Producer Tag}
“Ayo BrOnNi Made The Beat Dope”

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More LeBrOnNi B lyrics

LeBrOnNi B

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Victony - Risk Song | Lyrics
Victony – Risk mp3 song download DOWNLOAD MP3 Victony – Risk LYRICS
Parker - Ohne mich | Liedtext
{Hook} Für sie ist Leben eine Schauer ohne mich Machen das für den Applaus,
Stone Cold Fox - Spider and the Fly | Lyrics
{Verse 1} Gone Through the wick and fire Those towers sure do spire,
Yaneck - Woda Sodowa | Lyrics (pl)
{Intro} Mała suka chce tu wejść, chce zapukać Chce tu wejść, nosz kurwa
Просто Друзья (English Translation - Urban Rhyme | Lyrics
(2002, MJ) I wanna be your shadow, be your shadow Wanna be warmth, I'll always
Mani Strette - Bnkr44 | Lyrics
{Intro: Erin} Ah {Verse 1: Erin & Piccolo} How is
​​​​друнк & дурных - ​​​​поговори со мной | Текст песни
{Текст песни «поговори со мной»} {Припев: друнк} Завтра будет
Sepehr Khalse - Traphouse | Lyrics (fa)
یه روز بودش پوستر پرسپولیس دیوار الان ولی درآمدم بیشتر از عیسی ست بابام منو پرت می‌کرد
Baby Neelou - Les 5 lettres | Paroles
Hun Yeah, hun {Couplet 1} Yeah, jveux pas qu'on me lâche, pas