avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Werner van der Hoven - Vuur wat brand

 
0
Copied!
Ek het jou gesien
Toe jy staan
En vir my glimlag
Jy was agter die kroeg
Dit was 'n besige aand
'N Besige aand
Die oomblik is al lankal verby
Toe ek sien hoe hy
Hoe hy by jou staan
En jou liefde kry
Hoe hy jou liefde kry
Hier was 'n misverstand gewees
Daai vuur wat brand
Brand nogsteeds
Jou wegbly los my leeg
Ek gaan nou aanbeweeg
En Daai vuur wat brand
Brand nogsteeds
Jou wegbly los my leeg
Ek gaan nou aanbeweeg
Daai vuur brand nogsteeds
Jy het weggeloop
En ek voel seer
Dit was 'n misverstand gewees
Ek glo nie
Ek gaan weer 'n kans kry nie
Sal jy swaai
Sou jy wou omdraai
Mmmm
Om eerlik te wees
Ek sou jou weer wou sien
Net om tе kyk en verstaan
Hoe loop jou paaiе
Hoe loop jou draaie
Ons was 'n misverstand gewees
Daai vuur wat brand
Brand nogsteeds
Jou wegbly los my leeg
Ek gaan nou aanbeweeg
Daai vuur wat brand
Brand nogsteeds
Jou wegbly los my leeg
Ek gaan nou aanbeweeg
Daai vuur brand nogsteeds
Jy het weggeloop
En ek voel seer
Dit was 'n misverstand gewees
Hoekom het jy my oorgegee
So onnodig
Onnodig gewees
Maar my vuur wat brand
Brand nogsteeds
En jou wegbly los my leeg
Ek gaan nou aanbeweeg
Maar my vuur wat brand
Brand nogsteeds
En jou wegbly los my leeg
Ek gaan nou aanbeweeg
Daai vuur brand nogsteeds
Jy het weggeloop
En ek voel seer

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


Werner van der Hoven

Werner van der Hoven

Song Description

Biography

New Lyrics

G-Eazy - Show Biz | Lyrics
{verse 1: g-eazy} I knew i was here by the time that i tapped for her This is
MAXSSON - CRUCIFIX | Текст песни
{Интро} Обсуждай меня за спиной, я для тебя чужой Ненавидь меня, выстрели мне в
Leek129 & Honey - Noch Nie | Liedtext
{Vers 1: Leek129} Mhm, ja Ich will deinen Atem spüren Ich will deine Hand
Drippysoup - 3arly | Lyrics
{Intro} Drippysoup, hahaha {Verse 1} I think these drugs
JEDET - La Patrona | Letras de canciones
{Letra de "La Patrona"} Dime qué vienes a buscar Creo que ya te
Lil X21 - You love me to | Текст песни
{Припев: Lil X21} You love me to, я люблю you Деньги не нужны, нужна лишь ты
Aaron Fraser-Nash - Grimcutty Sings a Song | Lyrics
{Verse 1: Tyler Levs} Try not to stress, try not to worry 'Cause if you do,