avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Riaan Benadé - Leuenaar

 
0
Copied!

{Vers}
Ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee
En die sweet sit sag
En jy vertel 'n soen sonder 'n hoekom maar vertel my weer
Want die sweet sit sag
So komma nader
Vra my die punt van hoe jou uitroepteken op my bors
En los daai skade vir later
Ek dink jy weet ek weet jy weet hoe les jy my dors

{Koor}
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer
Soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer?
Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag
Want jy steel elke deel van my

{Vers}
Ek het al hel gеvoel so hoekom voel dit soos hеmel dié
Wel die sweet sit sag
En ek voorspel jou soen gaan my nog baie dra
So bring dit hier, sing die donker nag
So komma nader
Vra my die punt van hoe jou uitroepteken op my bors
Ek het al skade maar later
Gaan jy nog sien hoe jou maniere les aan my dors

{Koor}
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer
Soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer?
Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag
Want jy steel elke deel van
My

{Tussenspel}
'n deel van my
'n deel van my
Deel van my
Ek het jou vel gevoel onder daai bloekomboomskaduwee
En die sweet sit sag

{Koor}
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer
Soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer?
Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag
Want jy steel elke deel-
Jy's dalk 'n leuenaar
Maar jy spaar my die seer
Soos 'n bedrieër
Hoe wen ons alweer?
Jy's 'n verraaier
Want jy verraai als vir my
Jy's soos 'n dief in die nag
Want jy steel elke deel van my

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Riaan Benadé lyrics

Riaan Benadé

Riaan Benadé

Song Description

Biography

Riaan Benade also known by his stage name, Riaan. He is a prominent singer who hails from Pretoria, South Africa. Hence, he holds a South African nationality. He is living in Pretoria for a long time with his parents and siblings.

The South African singer is based on the Africa genre and Coleske record label. Some of his songs are Spontaan, Lieg Vir My, There Was Jesus, Keeza, From Now On, Ons Sal Self, and many more.

As a matter of fact, Riaan Benade seems a quite silent kind of person. He is also an avid nature lover. He, along with his better half, often visits the Jungle in a peaceful environment. The South African has a dapper look.

New Lyrics

Jimbly Joosifer - Lookin for some lovin | Lyrics
{Intro} Yeah Jimbly Joosifer Comin' at you this time with a love
Jimbly Joosifer - Mags on my person | Lyrics
{Intro} Jimbly Joosifer, yeah Uh {Chorus} Cars, I got
Slugz - Ben Her Şeyin Farkındayım | Şarkı Sözleri
{Verse l} Anlatsam bitmez yaptıklarım Ve aldıklarım Vurduklarım ve
Samae Koskinen - Miten Netflix perutaan? | Sanat
{Säkeistö 1} Te päätätte asioista, joista ette tiedä mitään Vastuu on iso,
ApologetiX - All Dead and Gone | Lyrics
"There is a way that appears to be right, but in the end it leads to death." --Proverbs
Ramesh - Bala Bala Begiri | Lyrics (fa)
{متن آهنگ «بلا بلا بگیری» از رامش} ای دل منو سوزوندی هی چشممو گریوندی
​ayrtn - Untitled | Lyrics
{verse 1} {?}, bro passed the ball down the line The {?} be
Jimbly Joosifer - Jimbly joosifer | Lyrics
Hey everyone this is Jimbly Joosifer I just wanted to give a brief introduction on who I am
Kozma - Barbari | Lyrics (fa)
اوایل دهه هشتاد اون موقع که که هرکی می‌دیدی فاز رپ داشت می‌گفتم یعنی میشه منم بشم کسی؟ رپ