avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Ryno Velvet - Vuurvreter

 
0
Copied!
Ek kom terug na die vuur
En ek voel veilig so teen die muur
Deur al die seine van die hande wat my nog moet geniet

En wie ry die trein vanaf die son?
Dans soos die diere oral rond
Kom een met die ander want die dollar raak nou te rof

Dit was haar hande wat my so goed kon leer ken
Sy was vuurig in die oog en al jare lank bekend
Met die heiling van die dinge van wat ons het, sit sy my weer my op my plek
Veilig met die hande met ‘n tou hier om my nek

Ek kom terug na die vuur
En ek voel veilig teen die muur
Deur al die seine van die hande wat my nog moet geniet

Sy was vuurig met die oog en al jare lank begeer
En sy het geweet wat ons doen is al jare lank vergeet
Met heiling en die dinge van wat ons het, sit sy my weer my op my plek
Veilig met die hande met ‘n tou hier om my nek

Met die hande van wat ons het, sit sy my weer my op my plek
Veilig met die hande met ‘n tou hier om my nek

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Ryno Velvet lyrics

Ryno Velvet

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Oil (Band) - Life Addiction | Lyrics
{Verse 1} Looking for a way to feed your appetite You're blinded by this
YUNG FLEX - STONE COLD | Lyrics
{Verse 1: YUNG FLEX} U-u-ugh, I been up so why they hatin' now? Lil'
Kio Priest - ​cut u off | Lyrics
{Intro} Oh, oh-oh Yeah, hey {Verse 1} You put
Chaser22 - BBL SLAX | Lyrics
{Intro} BBL Slax BBL Slax Slax BBL Slax Sing it with me now
Jelena Tomašević - Nema te | Лирицс
Nema te Kao nekada Nema te ljubavi jedina Da mi dođeš ponekad u san Još si
Jarren Benton, Oba Rowland, Locksmith - Dear God | Lyrics
{verse 1 - jarren benton} Yeah Oh what a violent year Imma go out a
Kio Priest - ​cherry blossoms | Lyrics
{Intro} {?} {Verse 1} Met you after school then
YUNG FLEX - I'M HIM | Lyrics
{Hook} Walkin' in the function with like more drip than a typhoon Yuh,
POISONOUS OFFICIAL - I'm on kendrick's side | Lyrics
{Intro} Yo Kcart no eth nalA {Verse} Drake sells