avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Ryno Velvet - Kroon

 
0
Copied!
Die skrywing van my graf
Los ek vir die konings
Trek my in die ruimte ek sal als nog hier moet omkring
Die ruikdom van die sterre wat ek sien en wat ek moet vind

Geluide in die nag
Los ek vir die bose
Trek my na die einde en ek sal sien hoe ek dink
In die oggend tel ek weerlig

Die skrywing van my graf
Los ek vir die konings
Trek my in die ruimte ek sal als nog hier moet omkring
'n Ruikdom van die sterre wat ek sien en nog moet vind

Geluide in die nag
Los ek vir die bose
Trek my na die einde ek sal sien hoe ek nog moet bid
In die oggend tel ek weerlig

Aandag van die hand volg ek my drome
Sou hy dat die werke wat ek voel ek gaan sak
'n Vreugde in die aand want ek speel en wat ek weet ek moet bring

Ry nog vir die hart wat my nog, my nog moet bring
In die oggend tel ek weerlig
In die oggend tel ek weerlig
Die son laat my dronk
Vuur in die kring
Ek moet veg
In die oggend tel ek weerlig

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Ryno Velvet lyrics

Ryno Velvet

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Zoraxie - Trahat w/ wakeupjuwe! | Liedtext
{Intro} Пиривет, воу-у-у-у, ассалам алейкум Fart, fart
SANDALOV - Дисс FEOFILOV | Текст песни
{Текст песни «Дисс FEOFILOV»} {Интро} Эй, эй, дурачок! Ты чё,
Rand - Regal Brau | Lyrics
{Verse 1} Five two, a room, air conditioning broken Light stabbing through
TonyTheKidd999 - Order 66 | Lyrics
{Intro} Aye, uh huh Yeah What? Aye, yeah
Angelito_mty - Baby | Letras de canciones
{Verse} Esa nena a mí me llama (Trae ganas de tenerme) Le digo que paso a
Snežana Savić - Zlatne kočije | Лирицс
{Tekst pesme ''Zlatne kočije''} {Strofa 1}
Whitey G - Princeton 2 Perry | Lyrics
{intro: whitey g} Huh? You wanna start it over? You gots to like real high
Mella (band) - Post-Nut Clarity | Lyrics
I may just let it get worse Mocking bitter wounds in a hollow room A breathing meme
SarpDansh - Sunwaayi | Lyrics (da)
Verse 1: Haa lage kabhi kabhi kuch bhi hai mere bass mein naa Bahate gaye ishq batore