avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Ryno Velvet - Oor teen die grond

 
0
Copied!
Ek staan en luister, staan en luister na die see
Dit druk my vas en dit druk my vas en maak my seer
En dan verleiding sien ek hoe breek ek deur

En aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
En aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
En die Here weet dis so ongesond

Ek staan en luister, ek staan en luister na die gees
Sy druk my vas en sy druk my vas en maak my seer
En met die hande, met die hande druk ek deur

En aan die ogaand druk ek my oor teen diе grond
En aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
En diе Here weet dis so ongesond

En aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
En aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
En die Here weet dis so ongesond

Ek staan en luister, ek staan en luister na die see
Sy druk my vas en sy druk my vas en maak my seer
En aan die ogaand druk ek my oor teen die grond
En die Here weet dis so ongesond

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Ryno Velvet lyrics

Ryno Velvet

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Полумягкие - Только начало | Текст песни
{Текст песни «Только начало»} {Куплет 1: Твёрдый Мики} Снова к
Nebezao & OWEEK - Прайсы | Текст песни
{Текст песни «Прайсы»} {Куплет 1: Nebezao} Все пацаны мои
Galena - Μωρό μου | Текст на песен
{Verse 1} И този рани, доволен ли си? В съня съм мислела, че си ти Плакала
Sendik - Играю | Текст песни
{Куплет 1} Играю в Бравл старс Оставляю сундуки на запас Каждый день
​flockaa - Одурманила | Текст песни
Одурманила меня, ха-а-а, ха-а-а Ая-яй Будто встал не с той ноги Ты разбила
Вика Коробкова - Ранена | Текст песни
{Текст песни «Ранена»} {Припев} А ты ранена, ранена его
Sendik - Brawlik | Текст песни
{Припев} Хэй, залетел в бравл старс (с) Со мной моя подружка и Супер Стаас
Полумягкие - Передохни | Текст песни
{Текст песни «Передохни»} {Куплет 1: Твёрдый Мики} Передохни в
Rewok - Как это? | Текст песни
{Припев} Веди себя нормально! (А как это? Как это) Зарабатывай легально! (Как