avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Ryno Velvet - Onskuldig

 
0
Copied!
Bedreig jou met die ritme wat my voete het
Die sogenaamde invloed van jou donker vuil silhoeët
Bedreiging vir die antwoord glo toe net verveeld
Jammer vir die stunt maar ons sal met jou moet deel

Ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim, en ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim en

Tyding in die stad is ons is nou getroud
'n Trou ring in die hand is nou en net teveel vir jou
Beskrywing uit die trand van wat ons graag wil deel
Jammer vir die stunt maar ons sal met jou moet deel

Ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim
Ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim

En ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim
En ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim en

Bedreig jou met die ritme wat my voete het
Sogenaamde invloed van jou donker vuil silhoeët
Bedreig vir die antwoord nou glo toe verveeld
Jammer vir die stunt maar ons sal met jou moet deel
Ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim
En ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim

Ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim
En ek skuld jou niks nie, skuld jou niks nie
Pasop vir die gat wat jy uit klim en

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Ryno Velvet lyrics

Ryno Velvet

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Amor Amor - Dark Moon | Lyrics
{Verse 1} Sweet fire (Sweet fire) Burning in the dead of night (Ah-ah-ah)
P1oof - Nightmares | Lyrics
{Verse 1} We let the dark times creep in Let the stories begin All the
​pluxurypurp - разные краски | Текст песни
{Текст песни «разные краски»} {Интро} А-а-а Я раскрашу
P1oof - Sleepwalking | Lyrics
{Chorus} I'm sleepwalking I'm sleepwalking Yeah I'm
Ibrahim Nasir - Clementine | Lyrics
{Verse 1} Fall into you I'll be surrounded by it I know I know
Andreas Park - Young American | Lyrics
{Verse} {Grace Mitchell} He pulled in just behind the bridge He
P1oof - Inside | Lyrics
{Verse 1} Grass has never grown faster than ever (ever) The moonlight shines
​xnti - Anguish | Lyrics
{Chorus} I have got a fucking knife I just wanna die Screaming on the
Willie DeVille - AMÍLCAR | Letras de canciones
{Letra de "AMÍLCAR" ft Ergo Pro, Apache, Oliwi} {Verso 1: