avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Ryno Velvet - Kersie in die deur

 
0
Copied!
O hierdie ou hart kom huis toe
O hierdie ou hart wil breek
Hierdie pad noem ek myne wat my voete steek

Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur

O die langpad terug na jou toe
Die langpad wat so steek
Die langpad van jou huis af wat my so wil breek

Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur

O Sondag is ‘n lang dag
Dis Sondag wat my breek
O Sondag voel so salig wat my so opvreet

Want еk kom huis toe my girl
Los daai kersie in diе deur
Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
O ek volg die sterre huis toe
Ek volg die ster na jou
Ek volg die ster wat brand naby jou my vrou

Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur

O hierdie ou hart kom huis toe
O hierdie ou hart wil breek
Hierdie pad wat ek myne noem wat my voete steek

Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur

Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur

Want ek kom huis toe my girl
Los daai kersie in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur
Los hom in die deur

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Ryno Velvet lyrics

Ryno Velvet

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Florence Price - What's the Use? | Lyrics
What's the use o' folks a-frownin' When the way's a little rough? Frowns
Akira Jun - DRIFT & HEAT | Teksten
{akira jun「drift & heat ft. blasÉ, vega kfk & damndef」歌詞} {verse
Valborg Aulin - Carina | Sångtexten
Vad sörjer du över och är så blek Carina, min vita duva? Sörjer du över att lyckan
Quadeca - ON ME/THE SHELF | Lyrics
{part i: on me} On me, on me, on me On me, on me, on me
797 Loveless - HEADSHXT | Lyrics
Opps on the block they hating me n shit caught em lacking with a deuce they tried to sell me some
Yung Tommy - Too Much Cash | Lyrics
{intro} Whoooo-whooaa Yeah Running to the bands like an athlete Yeah,
Полумягкие - Так и живем | Текст песни
{Текст песни «Так и живем»} {Куплет 1: Мягкий Тони} Надежда на
Tokyoplaya feat. whysuzuya - Бесконечное лето | Текст песни
(припев) В Бесконечное Лето Везёт по Питеру автобус 410 Направит меня